4x4
logo
Quad
 
2-3 October 2010
 

Vierwielmotorfietse / Quad Bikes

 
 

Die deelnemers spring om 10:00 – 2 Oktober weg en wel in twee groepe: die kompeteerders en die pretryers. Alle deelnemers vertrek vanaf Hoërskool Citrusdal se terrein waar inskrywing en registrasie (08h00) plaasvind, asook ‘n deeglike inligtingsessie.

Die Citrusdal Quad Roete bestaan uit twee dele – indien ‘n deelnemer die hele roete wil voltooi is die afstand 75km en vir persone wat ‘n korter afstand wil aflê, kan hulle na 32km terugkeer. Daar is duidelike aanwysings oral op die roete.

Die roete is relatief maklik en dit behels sand, gruis en die oorsteek van ‘n stroom of drie.

Tydens die pretrit vir vierwielers (quadbikes) sal daar 'n paramediese span op die roete aan diens wees vir professionele mediese diens indien enige beserings of ongelukke voorkom.

No Helmit, No Ride
Betalings en inskrywings sluit op Dinsdag 28 September.
Gesin Route, alle ouderdome welkom.
Alle versoeke per epos waar moontlik.

Vir alle quadbike inskrywings kontak:
Quad Bike Events
Tel: 084 866 3113 / 076 540 0922
E-mail: quadbt@eccsystems.co.za en catsworldwide@eccsystems.co.za

Inskrywingsfooi
R145 per volwassene
R 75 per kind
R 55 lifts

Deelnemers voltooi die roete op hul eie tyd

 
 
Quad Bikes
 
 

Participants start out at 10h00 on 2 October in two groups: the competitors and the fun riders. All participants leave Citrusdal High School where registration (08h00) and an information talk will take place.

The Citrusdal Quad Route has two sections – the long route is 75km and the shorter route is 32km for those who do not want to go so far. The route is well sign-posted. The route is relatively easy and comprises sand, gravel and also crosses a few streams. Participants complete the route in their own time.

No Helmit, No Ride
Entry closes on Tuesday 28 September.
Family Route, all ages welcome.
Please direct all enquireis to the email address where possible.

For all Quadbike entries, please contact:
Quad Bike Events

Tel: 084 866 3113 / 076 540 0922
E-mail: quadbt@eccsystems.co.za en catsworldwide@eccsystems.co.za

Entry Fees
R145 per adult
R 75 per child
R 55 lifts